Jy is 'n skepper
Chi tiết kênh
Jy is 'n skepper
Jy is in God se beeld geskape. Daarom, voor jy sê ek is 'n man of vrou of pa of ma of broer of suster of enige ander rol wat jy vertolk, is jy eerste 'n skepper. In hierdie reeks gaan jy leer wat dit beteken om 'n skepper te wees. Wat dit beteken om die potensiaal wat reeds in jou is te ontwikkel...
Tập gần đây
1 tập
Jy is 'n skepper
In hierdie reeks met die titel, Jy is n skepper, gaan jy hoofsaaklik 3 waarhede leer: